Vierkantklip-moord: Geen borg vir verdagte

’n Lid van die Namibiese vloot staan tereg op die moord van me. Jennifer Daniels wie se lyk op 25 November op die strand gevind is.
Leandrea Louw
Leandrea Louw op Walvisbaai ’n Lid van die Namibiese vloot wat Woensdag in verband met die moord van me. Jennifer Daniels (26) in hegtenis geneem is, bly in aanhouding na sy eers
...

Kommentaar

Republikein 2025-12-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer