Vier sterftes, 87  nuwe gevalle
Vier sterftes, 87 nuwe gevalle

Vier sterftes, 87 nuwe gevalle

Henriette Lamprecht
Die Covid-sterftes styg met vier tot 3 435. Gister is 87 nuwe gevalle aangemeld, 'n positiewe koers van 6,5%. Dit sluit 25 leerlinge, vyf onderwysers, een student en drie gesondheidswerkers in. Die aktiewe gevalle staan tans op 1 470 waarvan 152 in die hospitaal en 19 in die ICU is. Tot op hede het 230 760 mense hul eerste dosis entstof ontvang, terwyl 140 757 ten volle ingeënt is. Die herstelkoers staan op 96%.

Kommentaar

Republikein 2025-12-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer