Vier sterftes, 59 nuwe gevalle
Die Covid-sterftes styg met vier tot 3 426. Gister is 59 nuwe gevalle aangemeld, 'n positiewe koers van 4,1%. Dit sluit 19 leerlinge en een student in. Die aktiewe gevalle staan tans op 1 443 waarvan 157 in die hospitaal en 20 in die ICU is. Tot op hede het 226 861 een dosis entstof ontvang, terwyl 135 375 ten volle ingeënt is. Die herstelkoers staan op 96%.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie