Vier sterftes, 23 nuwe gevalle
Die Covid-sterftes styg met vier tot 3 550. Gister is 23 nuwe gevalle aangeteken waarvan sewe leerlinge en een student is. Die positiewe koers was 1,5%. Die aktiewe gevalle staan tans op 880 waarvan 52 in die hospitaal en drie in die ICU is. Tot op hede het 315 471 mense een dosis entstof ontvang, terwyl 247 102 ten volle ingeënt is. Die herstelkoers staan op 97%.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie