Vier nuwe bevestigde Covid-19-gevalle

Henriette Lamprecht
Vier nuwe bevestigde gevalle van Covid-19 is die afgelope 24 uur in Namibië aangeteken. Dit bring die totaal op 29. Volgens die minister van gesondheid en maatskaplike dienste (Mo
...

Kommentaar

Republikein 2026-07-31

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer