Vier klagte teen die 'Kersdagmoordenaar'

Die roudiens van wyle me. Liezel Willemse wat op Kersfees doodgeskiet is, vind Vrydag in Khomasdal plaas.
Francoise Steynberg
Francoise SteynbergDie 30-jarige man wat sy meisie op Kersdag glo ná 'n padwoedevoorval met 'n jaggeweer in Khomasdal in die hoofstad dood­geskiet het, bly in aanhouding.Die verm ...