Vier Angolese vas oor Amerikaanse dollars
Vier Angolese mans (30, 40, 33 en 46) is Vrydag omstreeks 12:00 op die Internasionale Lughawe Hosea Kutako met US$53 805 in hul besit in hegtenis geneem.
Volgens die Namibiese polisie se misdaadverslag het die vier versuim om die geld by die Oshikango-grenspos te verklaar toe hulle Donderdag in die land arriveer het.
"Hulle was op pad China toe," sê die polisie.
Die polisieondersoek duur voort.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie