Video’s van NDF-lede verbode
’n Video van weermag- of polisielede in die uitvoering van hul pligte kan lede vir moontlike wraakaanvalle identifiseer, sê die ministerie.
Die ministerie van verdediging het lede van die publiek gewaarsku om nie foto’s van lede van die Namibiese polisie of die weermag (NDF) te neem wanneer hulle met die uitvoer van
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie