Vervalste mediese produkte 'n 'probleem'
Nasionale medisynebeheerrade in Afrika is “kritiek onderbeman” om die honderde vervaardigingsgeriewe te inspekteer wat medisyne en entstowwe vervaardig.
Henriette Lamprecht – Afrika staar 'n reuseprobleem met substandaard en namaaksels van mediese produkte (SF's) in die gesig. Weens poreuse grense is dit 'n kontinentale probleem
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie