Vervaardigers bly in SA al is GM op pad

Motorvervaardigers sê hulle is steeds verbind tot die Suid-Afrikaanse mark en hulle gaan nêrens heen nie.
Die motorreus General Motors (GM) het verlede week planne aangekondig om pad te gee uit Suid-Afrika as deel van sy strategie om uit sekere internasionale markte te onttrek, maar an
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-12

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer