Vertroue
CA SKRYF:
Vertroue maak bitter stil
vertroue gee krag om voort
te gaan
vertroue laat innerlik lag
en maak mens smag na meer
mens stap geduldig voort
want mens word sterk
gemaak deur die wete
dat iemand vertroue het
in jou
waar dit ontbreek
raak mens swak
geen eksterne versterking
dat wat mens doen
is ook goed
en mens sal altyd deur
in hierdie lewe voortbeur
in stille wete
dat jou pogings
iets beteken het.
Vertroue maak bitter stil
vertroue gee krag om voort
te gaan
vertroue laat innerlik lag
en maak mens smag na meer
mens stap geduldig voort
want mens word sterk
gemaak deur die wete
dat iemand vertroue het
in jou
waar dit ontbreek
raak mens swak
geen eksterne versterking
dat wat mens doen
is ook goed
en mens sal altyd deur
in hierdie lewe voortbeur
in stille wete
dat jou pogings
iets beteken het.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie