Verpleegsters ontvang opleiding
Verpleegsters by hoësorgeenhede in die Suide van die land het opleiding in die bestuur van suurstof in dié eenhede by die Universiteit van Namibië se kampus op Keetmanshoop ontvang.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie