Vernietig dodelike verslawingsnetwerke
Die klopjag in Walvisbaai wat tot die beslaglegging op ‘n rekord van meer as 400 kg se kokaïen gelei het, moet elke Namibiër oortuig hoe groot die dwelmvraagstuk in die land is.
Gemeet aan die armoede in die land slaan die waarde van die snuifgoed, meer as N$200 miljoen (sowat N$500 per gram), die asem weg.
Verskeie ander suksesse is al op ons landsgrense geslaan. Dit bewys die waarde van skandeertegnologie en ander opsporingsmeganismes.
Volgens die UNODC se 2017-verslag het die aantal dwelmgebruikers wêreldwyd vanaf 2006 tot 2015 met 22,6% van 208 miljoen tot 250 miljoen persone toegeneem. Dit sluit kinders jonger as 16 jaar uit.
Die maatskaplike en mediese gevolge van die verslawing wat smokkelnetwerke kweek en in stand hou, is ernstig. Die dwelmhandel is ook nou verweef met ander misdade, soos geweld, bedrog, korrupsie, geldwassery en georganiseerde misdaad.
Namibië se ligging op smokkelroetes vanuit Suid-Amerika via Suid-Afrika en Wes-Afrika is al deur verskeie sake voor hierdie een bewys. Namibiese dwelmmuile is al in talle ander lande aangekeer.
Volgens die UNODC verstrek net tussen 25% en 50% van Afrika-state jaarliks statistiek oor dwelmhandel. Namibië se talle suksesse en deelname aan die internasionale Operasie Donderstorm bewys ons is nie deel van hierdie probleem op die vasteland nie.
Oor die uitlek op WhatsApp van ‘n vertroulike polisieverslag? Stelsels moet so ‘n debakel kan verhoed.
So sê ander
18 Junie 2018
Books for all: libraries give us power
For most of history a library was a private possession. The public library changed that.
Anyone could read almost anything. It was their right.
This vision still is kept alive in some countries, but is being choked in Britain. Public libraries have been remorselessly attacked as public finances shrink.
Others say that the internet has abolished much of the need for libraries. But it hasn’t. If anything, it has made them – and librarians – even more useful than before.
Even when we move beyond the written word, as to some extent libraries should, there is much that only a public library, properly staffed, can do. As Neil Gaiman remarked, Google can bring you 100,000 answers to a question, but a librarian can give you the right one.
Libraries are made by librarians, not by the contents of their catalogues, and the people who make them are not just public goods but public treasures.
• THE GUARDIAN

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie