Vermoedelike reeksverkragter slaan weer toe
‘n Aanvaller wat vermoedelik vroue wat alleen aan die kus woon teiken, het nog 'n vrou verkrag terwyl hy haar met ’n vuurwapen gedreig het.
Kuskantoor – Die polisie in die Erongostreek ondersoek 'n voorval waar ’n aanvaller by ’n vrou (28) se huis in Walvisbaai ingebreek het, haar met ’n vuurwapen gedreig en da
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie