Vermoedelike covid 19-geval op Oranjemund
Die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste (MoHSS) wag op 'n amptelike verslag van gesondheidsowerhede op Oranjemund.
So het die uitvoerende direkteur mnr. Ben Nangombe gereageer op 'n gerugte dat 'n vermoedelike geval van Covid 19 op Oranjemund in die hospitaal opgeneem is. Uitslae oor nog 2 vermeende Covid 19-gevalle sal na bewering môre tydens 'n mediakonferensie by die ministerie bekend gemaak word.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie