Vermeende stroper doodgeskiet

'n Namibiese San-sprekende man het gister op drie klagte in die hof verskyn ná 'n skietgeveg in die Bwabwata Nasionale Park.
Francoise Steynberg
Francoise Steynberg - 'n Vermeende stroper is Vrydagaand in die Bwabwata Nasionale Park in die noordooste van die land doodgeskiet.Nóg twee vermeende stropers is gewond en 'n Nami
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer