Vermeende moordenaar onskuldig

Een van die twee mans wat van die moord en verkragting op 'n tienermeisie aangekla is, is op 15 Maart in Windhoek se hoërhof vrygespreek.
Jacqueline Louw
Jacqueline Louw Mnr. Dimitri Narimab (29) is eergister deur regter Boas Usiku onskuldig bevind op 'n klag van moord en verkragting van 'n jong meisie in 'n woonbuurt in Katutura by
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer