Vermeende kinderverkragter geskik vir verhoor
Die man wat daarvan beskuldig word dat hy in 2019 'n vyfjarige meisie uit 'n dagsorg in Windhoek geneem en verkrag het, is geskik om verhoor te word.
Kristien Kruger – Die man wat na bewering 'n jong meisie in Windhoek ontvoer en verkrag het, het geen geestesversteurings nie en is geskik om verhoor te word. Dit is die bevindin
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie