Vermeende dwelmhandelaars nie kwytgeskeld

Twee vermeende kokaïenhandelaars het ’n kans gehad om vrygespreek te word van alle aanklagte teen hulle, maar die hof het nie in hul guns beslis nie.
Kristien Kruger
Kristien Kruger – Die vriende en familie van twee vermeende dwelmsmokkelaars van Walvisbaai het gister in die hoërhof in Windhoek gesit met die hoop dat mnre. Grant Noble en Din
...

Kommentaar

Republikein 2026-04-13

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer