Vermeende coronageval in Botswana
Vermeende coronageval in Botswana

Vermeende coronageval in Botswana

Henriette Lamprecht
Vermeende coronageval in Botswana
Botswana het sy eerste vermeende geval van die novel coronavirus Donderdag aangemeld.
Volgens die land se direkteur van gesondheidsdienste, Malaki Tshipagae, is dit op die Sir Seretse Khama Internasionale Lughawe met die aankoms van 'n vlug van Ethiopian Airlines uit China aangemeld. Die persoon is in isolasie en daar word op die uitslag van toetse gewag.

Kommentaar

Republikein 2025-11-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer