Vermeende beesdiewe loop hul rieme styf
Drie vermeende veediewe se turf sit nadat die plaaseienaar die vragmotor kon inwag waarmee hulle glo 'n vrag verse op sy uurplaas gelaai het.
Ronelle Rademeyer – Drie mans is op Otjinene in aanhouding nadat hulle na bewering Sondag naby Summerdown die slot van 'n plaashek geknip en helder oordag sewe dragtige verse op
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie