‘Verligtingsplan vir kunste is onprakties’

Verskeie plaaslike kunstenaars, spesifiek letterkundiges, is glo ongelukkig met die wyse waarop die Kunsteraad die noodfonds bestuur.
Yandi Du Plessis
Yandi du Plessis “Die Covid-19 noodfonds vir kunste is net nóg ’n onpraktiese projek wat meer geld in die Namibiese Kunsteraad stort, terwyl dié instelling reeds sit met fond
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-31

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer