Verlei jou Valentyn met 'n vy

Kosblogger Anél Potgieter het hierdie artikel oor vye geskryf en haar dekadente resepte vir vye-en- ricotta-slaai met granaatpitte en rooifluweel-vyekolwyntjies gedeel.
Jacqueline Louw
As daar nou iemand was wat geweet het hoe om manne om haar pinkie te draai, was dit die Egiptiese koningin en verleidster Kleopatra. Kyk, dié sexy vrou het geweet hoe! In 'n samel
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer