Verkragtings: Opsigter wag op uitspraak
Die vermeende verkragter wat tereg staan op 32 klagte van verkragting op tien minderjarige koshuisseuns, sal moontlik sonder verteenwoordiging sy lot hoor.
Kristien Kruger – ’n Vyftigjarige koshuisopsigter wat daarvan beskuldig word dat hy tien skoolseuns verkrag het, sal op 20 Oktober hoor of hy skuldig of onskuldig bevind word.M
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie