Verkragting van minderjariges neem toe
Die polisie het skokstatistieke oor die verkragting van minderjariges reg oor die land bekend gemaak.
Vir die week van 11 tot 18 Julie is 13 gevalle van verkragting by die Polisie aangemeld. Hiervan was vyf minderjarige slagoffers. Die week van 25 tot 31 Julie was dit tien gevalle waarvan vier minderjarig was. In die volgende twee weke is 'n totaal van 34 verkragtings reg oor die land aangeteken, 17 hiervan was minderjarige slagoffers.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie