Verkragter kry strawwe vonnis
Verkragter kry strawwe vonnis

Verkragter kry strawwe vonnis

Helene Bam
’n Man van Okuryangava is gister in die hoërhof in Windhoek op 13 klagte van onder meer roof, verkragting en huisbraak ? strawwe vonnis opgelê.

Pinias Kashawa (43) is ? effektiewe vonnis van 62 jaar en vier maande opgelê vir verkragting, poging tot moord, aanranding en die onwettige besit van ’n vuurwapen.
Dít volg nadat Kashawa in Maart deur regter Alfred Siboleka daaraan skuldig bevind is dat hy op 17 April 2010 by ’n huis in Okuryangava ingebreek het. Die slagoffer het tydens die verhoor getuig sy het Kashawa herken toe hy by haar huis ingebreek het, omdat hy dit voorheen reeds gedoen het. Sy het hom glo gevra wat hy weer daar maak, waarop die beskuldigde geantwoord het, “Ek is hier om die goed te vat wat ek laas vergeet het.”

Kashawa het dieselfde aand by nog ’n huis en ’n cuca-winkel in die woonbuurt ingebreek en onder meer ’n geldkissie, ’n pistool, N$500 en selfone gesteel. Daarna het hy met die gesteelde items op die vlug geslaan en op ’n bystander en ’n polisiebeampte geskiet. Die polisiebeampte het teruggeskiet, die beskuldigde in die been getref en hom in hegtenis geneem.
“As dit nie vir die onselfsugtige en dapper polisiebeampte was wat tot die twee weerlose vroue se redding gekom het deur die beskuldigde in die been te skiet en hom heterdaad te betrap nie, sou Kashawa se identiteit ? onopgeloste raaisel bly,” het Siboleka gister in sy uitspraak gesê.
Die slagoffers het die gesteelde items van onder meer ’n pistool, grendelknipper, selfone en ’n geldkissie wat langs Kashawa gevind nadat hy geskiet is, op die toneel geïdentifiseer.
Die bewyse en die beskuldigde se voetspore wat na die beroofde eien­domme gelei het, is die mees verdoemende bewyse teen Kashawa. Ooggetuies en slagoffers wat vir Kashawa in die hof geïdentifiseer het, het ook tot sy skuldigbevinding bygedra.

Hy is op altesaam twee klagte van huisbraak met die doel om te roof, een klag van huisbraak met die doel om te steel, een klag van aanranding met die doel om ernstig te beseer, twee klagte van aanranding deur dreigement, twee klagte van verkragting, twee klagte van poging tot moord, die rig van ’n vuurwapen, die besit van ’n vuurwapen sonder ’n lisensie en die besit van ammunisie skuldig bevind.
Tydens vonnisopleggingverrigtinge het Kashawa die hof versoek om hom ’n opgeskorte vonnis of ’n boete pleks van tronkstraf te gee, omdat hy weer na sy familie wil omsien en sy agterstallige paaiemente op sy erf in Havana wil begin terugbetaal.
Die regter het egter bevind Kashawa het geen berou vir die oortredinge wat hy gepleeg het, getoon nie.
“Hoewel hy op heterdaad betrap is en die slagoffers se besittings langs hom en in sy sakke gevind is nadat hy op die grond neergeval het, glo hy steeds dat hy niks verkeerd gedoen het nie,” het regter Siboleka gesê.
Kashawa se regsverteenwoordiger, me. Ndapewa-Omagano­ Shipopyeni, het ook die hof versoek om hom ’n ligte vonnis op te lê en het onder meer vir ’n boete van N$4 000 vir elke klag van verkragting óf alternatiewelik twee jaar vir elke verkragtingsklag gevra.

Volgens regter Siboleka het hy die feit dat Kashawa reeds meer as ses jaar tydens die verloop van sy verhoor agter tralies deurgebring het, in ag geneem.

Kashawa se gebruik van ’n vuurwapen om sy slagoffers te intimideer, tel egter nie in sy guns vir ’n ligter vonnis nie.
Kashawa is tot twee jaar tronkstraf vir aanranding met die doel om ernstig te beseer, ses jaar vir huisbraak met die doel om te roof en diefstal, 15 jaar vir elke verkragtingsklag, twee jaar vir die rig van ? vuurwapen en vier maande vir aanranding by dreigement opgelê.
Voorts is hy tot ses jaar tronkstraf vir poging tot moord, vier jaar vir huisbraak met die doel om te steel en diefstal en ses jaar vir die besit van ? vuurwapen en ammunisie.
Staatsadvokaat Palmer Khumalo het die staat verteenwoordig.

Kommentaar

Republikein 2024-05-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada SerieA: Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 10° | 31° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 14° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 13° | 30° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 19° | 33° Wind speed: 41km/h, Wind direction: NE, Low tide: 06:32, High tide: 12:50, Low Tide: 18:28, High tide: 00:56 Swakopmund: 20° | 23° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:48, Low Tide: 18:26, High tide: 00:54 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:47, Low Tide: 18:26, High tide: 00:53 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 16° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 16° | 29° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 14° | 31° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 24° Lilongwe: 15° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 20° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 26° Harare: 12° | 26° Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19% Sport results: Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada SerieA: Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 10° | 31° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 14° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 13° | 30° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 19° | 33° Wind speed: 41km/h, Wind direction: NE, Low tide: 06:32, High tide: 12:50, Low Tide: 18:28, High tide: 00:56 Swakopmund: 20° | 23° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:48, Low Tide: 18:26, High tide: 00:54 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:47, Low Tide: 18:26, High tide: 00:53 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 16° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 16° | 29° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 14° | 31° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 24° Lilongwe: 15° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 20° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 26° Harare: 12° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19%