Verkope van Huawei-fone kan tot 60% daal

Die maatskappy se uitvoerende hoof het glo aangedui die maatskappy berei hom voor vir ’n daling van tussen 40% en 60% in slimfoonverkope oor die volgende paar maande.
Petrus Malherbe – Huawei het die eerste keer erken dat Amerikaanse sanksies ’n wesenlike impak op sy slimfoonverkope gaan hê.Ren Zhengfei, uitvoerende hoof, het volgens Reuter
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer