Verkiesingstrio terug hof toe

Die regter het beveel die beskuldigdes moet weer gedagvaar word om in die landdroshof te verskyn vir die voortsetting van die verhoor.
Jacqueline Louw
Jacqueline Louw – Uitspraak is Dinsdag in ’n saak gelewer waarin die staat die onskuldigbevinding betwis het van drie mans wat van bedrog met stemmery aangekla is. Regter Alfre
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer