Verkiesing in VSA ’n weghol-sukses, sê Trump

Volgens Reuters gaan ’n handjievol wetmakers gewapen met dagvaardings en ’n lys griewe ondersoeke teen Trump begin wat sy lewe moeiliker kan maak.
Die Amerikaanse president, Donald Trump, het die middeltermynverkiesing as ’n wegholsukses beskryf ná ’n aand van gemengde uitslae vir sy Republikeinse Party.Die Demokrate het
...

Kommentaar

Republikein 2025-08-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer