Verjaar jy saam met ons?
Enige koerant bestaan danksy sy lesers.
Vir Republikein se 40ste verjaardag op 1 Desember vanjaar, wil ons graag die unieke beeld van ons lesergemeenskap weergee.
Hiervoor is ons op soek na lesers wat die koerant se verjaarsdag deel. As jy dus op 1 Desember 1977 saam met Republikein 40 jaar oud word, stuur jou besonderhede aan ons.
As jy twee keer so oud soos Republikein is en op 1 Desember 1937 gebore is, hoor ons ook graag van jou.
Deel ons soektog gerus met vriende.
Stuur jou naam, van, e-posadres en 'n afskrif of foto van jou ID, paspoort of geboortesertifikaat na [email protected] of stuur dit via WhatsApp na 081 170 0010.
Die redaksie sal lesers vir verdere besonderhede kontak.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie