Vereniging lê aan op wapenwet
Vuurwapeneienaars meen veral ‘n vereiste soos dat elke wettige wapen vir ballistiese toetse gestuur moet word, is nie haalbaar nie.
Elvira Hattingh - Namibiese vuurwapeneienaars het ‘n vereniging gestig en gaan “formeel in gesprek tree” oor voorgestelde wysigings aan die Namibiese wapenwet.Die pasgestigte
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie