Verdeling lu00ea ons lam
Verdeling lu00ea ons lam

Verdeling lê ons lam

Dani Booysen
Die fel stryd in aanloop tot Saterdag se verkiesing van 'n nuwe kaptein vir Rehoboth se Baster-gemeenskap is nie verby nie.

Volgens die stemme wat getel is, het mnr. Jacky Britz 'n weghol­oorwinning behaal, maar sy teenstander, mnr. Rynault van Wyk, is blykbaar op pad terug na die hoërhof. Hy het Vrydag onsuksesvol probeer om die verkiesing in die hof te stuit.

Sonder om standpunt oor die meriete van die twee kandidate in te neem, is dit 'n feit dat verdeling op die Hardap-dorp veel dieper as voorkeur vir Britz of van Wyk loop. Daar is ook 'n derde groepering, wat nie deelgeneem het nie of 'n wegblystem uitgebring as van hulle geregistreer het.

Dan is daar vrae – soos in enige gemeenskap – hoe relevant tradisie en tradisionele gesagsliggame nog vir die jeug is. En jongmense se getalle word al groter.

Of die voortgesette weiering van formele staatserkenning vir die gemeenskap 'n regverdige straf vir die opstand in 1990 is, is 'n vraag op sy eie.

Verdeling in gemeenskappe, weens 'n groot klomp redes benewens politiek, kultuur en tradisie, is 'n algemene verskynsel. Leierskaptwiste woed in 'n lang lys ander tradisionele owerhede in die land. In baie gemeenskappe is daar ook diep verdeling.

Wanneer verskille nie opbouend bestuur word nie, kan dit gemeenskappe lamlê of selfs vernietig.

Die Baster-gemeenskap is uniek en eie aan Namibië. Wat opnuut in die gemeenskap afspeel, word op baie ander plekke in die land en in baie forums, selfs op nasionale vlak, ervaar.

Die toets en voorbeeld lê in die aanvaarding en oorkoming van verskille.



So sê ander

26 April 2021



ANC sal moet wegkom van dié soort selfbluf



Die stelling van Gwede Mantashe dat die ANC eintlik lankal die beginsel toepas dat ampsdraers opsy moet staan as hulle strafregtelik aangekla word, is louter twak.

Om die waarheid te sê, dis die presiese soort selfbluf wat die ANC in die eerste plek in morele dryfsand laat beland het.

Vir te lank reeds is ons oorgelaat aan die ANC se selektiewe interne moraliteit wanneer daar teen leuenaars en korruptes opgetree moet word. Dit is wel so dat daar belowende tekens is in die Ramaphosa-regering se stryd teen korrupsie, maar die ANC se moraliteit en ingesteldheid teenoor die staat waarbinne selfverryking en patronaatskap heel aanvaarbaar is, is nog baie diep gewortel.

Feit is: Die ANC het oor dekades aktief 'n kultuur gebou van nie-verantwoordbaarheid en anderpad kyk as dit kom by die oortredings van sy lede en leiers. En, soos dié koerant al by herhaling uitgewys het, is dit ook dié kultuur van anderpad kyk wat gesorg het dat die ANC Jacob Zuma kon voorstoot as die beste wat hy het, ondanks die bewerings van korrupsie wat oor sy kop gehang het (en steeds hang).

As die hervormers in die ANC 'n opregte hoop het om die party se morele kompas weer op ware noord in te stel, sal hy bogaande werklikhede moet begin verreken, eerder as om vasgevang te bly in die gemak van selfbluf.

• BEELD, DIE BURGER (NETWERK24)

Kommentaar

Republikein 2024-05-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea | Tottenham Hotspur 0 vs 2 Manchester City | Aston Villa 3 vs 3 Liverpool LaLiga: Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada | Girona 0 vs 1 Villarreal | Real Madrid 5 vs 0 Deportivo Alaves | Osasuna 1 vs 1 Mallorca | Barcelona 2 vs 0 Real Sociedad SerieA: Fiorentina 2 vs 1 Monza | Lecce 0 vs 2 Udinese Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 11° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 13° | 30° Ruacana: 13° | 30° Tsumeb: 14° | 28° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 28° Windhoek: 11° | 26° Gobabis: 13° | 26° Henties Bay: 19° | 35° Wind speed: 42km/h, Wind direction: E, Low tide: 04:48, High tide: 10:54, Low Tide: 16:42, High tide: 23:24 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:46, High tide: 10:52, Low Tide: 16:40, High tide: 23:22 Walvis Bay: 23° | 34° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SE, Low tide: 04:46, High tide: 10:51, Low Tide: 16:40, High tide: 23:21 Rehoboth: 12° | 26° Mariental: 15° | 28° Keetmanshoop: 18° | 29° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 14° | 26° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 15° | 29° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 14° | 28° Maseru: 10° | 24° Antananarivo: 12° | 22° Lilongwe: 14° | 28° Maputo: 17° | 30° Windhoek: 11° | 26° Cape Town: 16° | 20° Durban: 18° | 25° Johannesburg: 15° | 25° Dar es Salaam: 23° | 32° Lusaka: 15° | 27° Harare: 12° | 25° Currency: GBP to NAD 22.99 | EUR to NAD 19.75 | CNY to NAD 2.52 | USD to NAD 18.18 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.92 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.53 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1520 | USD to ZAR 18.18 | USD to ZMW 25.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79509 Up +0.19% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1740.48 Up +0.45% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13411.39 Down -0.07% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 379.43/OZ DOWN -0.0052 | Copper US$ 4.85/lb DOWN -0.0095 | Zinc US$ 2 979.80/T DOWN -0.15% | Brent Crude Oil US$ 83.71/BBP UP +0.52% | Platinum US$ 1 060.61/OZ DOWN -0.0086 Sport results: Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea | Tottenham Hotspur 0 vs 2 Manchester City | Aston Villa 3 vs 3 Liverpool LaLiga: Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada | Girona 0 vs 1 Villarreal | Real Madrid 5 vs 0 Deportivo Alaves | Osasuna 1 vs 1 Mallorca | Barcelona 2 vs 0 Real Sociedad SerieA: Fiorentina 2 vs 1 Monza | Lecce 0 vs 2 Udinese Weather: Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 11° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 13° | 30° Ruacana: 13° | 30° Tsumeb: 14° | 28° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 28° Windhoek: 11° | 26° Gobabis: 13° | 26° Henties Bay: 19° | 35° Wind speed: 42km/h, Wind direction: E, Low tide: 04:48, High tide: 10:54, Low Tide: 16:42, High tide: 23:24 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:46, High tide: 10:52, Low Tide: 16:40, High tide: 23:22 Walvis Bay: 23° | 34° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SE, Low tide: 04:46, High tide: 10:51, Low Tide: 16:40, High tide: 23:21 Rehoboth: 12° | 26° Mariental: 15° | 28° Keetmanshoop: 18° | 29° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 14° | 26° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 15° | 29° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 14° | 28° Maseru: 10° | 24° Antananarivo: 12° | 22° Lilongwe: 14° | 28° Maputo: 17° | 30° Windhoek: 11° | 26° Cape Town: 16° | 20° Durban: 18° | 25° Johannesburg: 15° | 25° Dar es Salaam: 23° | 32° Lusaka: 15° | 27° Harare: 12° | 25° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 22.99 | EUR to NAD 19.75 | CNY to NAD 2.52 | USD to NAD 18.18 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.92 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.53 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1520 | USD to ZAR 18.18 | USD to ZMW 25.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79509 Up +0.19% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1740.48 Up +0.45% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13411.39 Down -0.07% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 379.43/OZ DOWN -0.0052 | Copper US$ 4.85/lb DOWN -0.0095 | Zinc US$ 2 979.80/T DOWN -0.15% | Brent Crude Oil US$ 83.71/BBP UP +0.52% | Platinum US$ 1 060.61/OZ DOWN -0.0086