Verblyfreg vir 778 Gobabis-inwoners
Gobabis se munisipaliteit het reeds al dié erwe gediens en daar is nou toegang tot water, riooldienste asook paaie.
Elvira HattinghNog 778 Gobabis-inwoners het verblyfreg op gedienste grond in die dorpsomgewing van Gobabis ontvang, danksy die regering se buigsame grondbesitstelsel (FLTS)-projek.
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie