Verbitterde Mugabe wil 'ED' nie vergewe
Die manier waarop oudpres. Robert Muagbe van Zimbabwe uit die kussings gelig is, bly vir hom 'n steen des aanstoots.
Oudpres. Robert Mugabe (94) wat glo bitter is oor die wyse waarop hy van sy amp ontneem is, is nie gereed om met sy opvolger, pres. Emmerson Dambudzo Mnangagwa, te onderhandel nie.
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie