Venaani: 'Land word aan hoogste bieërs verkoop'
Die regering is skerp onder skoot vir die grondtransaksie met die Russiese miljardêr, met die amptelike opposisie wat dit in die hof gaan uitdaag.
Ronelle Rademeyer - “Namibië bevind hom in ’n
waterskeidingstydperk van regeringsbestuur waarin hulle (die regering) nie die
breër belange dien nie, maar vasbeslote is om die
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie