Veldhospitaal verrys in rekordtyd
Die Namibiese private sektor het in twee weke N$14 miljoen geskenk om die kritieke suurstofnood te verlig, twee veldhospitale op te rig en mediese toerusting te koop.
Ronelle Rademeyer – Die veldhospitaal wat deur die Namibiese sakegemeenskap onder aanvoering van Namibia Breweries Limited (NBL) langs die Windhoek Sentrale Hospitaal opgerig wor
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie