Veldbrand nog nie in bedwang
Leopard Lodge, Okarumuti, Okatjeru, Oruhungo, Okatjemisse, Midgard, Bergquell, Teufelsbach en Okapuka is of heeltemal afgebrand of het groot skade gely.
Tanja BauseDie veldbrand wat sowat 'n week gelede naby Okahandja begin het, woed steeds voort. Volgens mnr. Corne Kruger het die vlamme aan die einde van verlede week na Ovitoto ve
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie