Veilingshuise verbied renosterhoringverkope
Twee veilings waar antieke artefakte van renosterhoring verkoop sou word, is verlede week in Hongkong gekanselleer.
Francoise Steynberg - 'n Vierde groot Chinese veilingshuis, China Guardian, het alle verkope van renosterhoringartefakte, wat as 'n statussimbool in China geag word, gekanselleer.
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie