Veilingshuis se likwidasie tref Swakara
Die ineenstorting van die nertsmark en die gevolglike likwidasie van Kopenhagen Fur, beteken Swakara moet voorts ’n ander internasionale agent vir sy pelsverkope kry.
Elvira Hattingh - Die Swakara-raad gaan genoop word om in 2021 ’n nuwe internasionale agent vir swakara-pelsverkope aan te stel nadat Kopenhagen Fur aangedui het dit gaan sy bate
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie