Veiligheidswag agter tralies vir beweerde diefstal
Die sekuriteitswag wat landwyd gesoek is nadat hy met met 'n reuse bedrag kontant verdwyn het, is vasgetrek. Ricardo Oxurub (35), 'n sekuriteitswag van G4 Security is in die DRC-woonbuurt in Swakopmund vasgetrek. Volgens die polisie is kontant van N$12 800 in sy besit gevind. Die ondersoek na die opspoor van die res van die kontant duur voort.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie