Veilig reis
Veilig reis

Veilig reis

Henriette Lamprecht
“Raai wat? Pastoor Chris Jonathan het by Elim Primêre Skool die bus kom inseën om op die pad te wees. Die graad 7-kinders is die eerste groep wat met die bus hul afskeid sal gaan geniet. Elim number one!”

Kommentaar

Republikein 2026-02-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer