Vegvliegtuig val Libiese lughawe aan
Die Libiese Nasionale Leër het die olieryke suide van Libië vanjaar beset voordat hulle vinnig deur die hoofsaaklik onbewoonde woestynstreke na Tripoli beweeg het.
’n Vegvliegtuig het Tripoli se enigste funksionerende lughawe Maandag aangeval soos wat oostelike magte, wat na die Libiese hoofstad beweeg, internasionale oproepe vir ’n wapen
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie