Vegterseuntjie benodig dringende operasie

Max kan nie eet nie en omdat hy nie enige slym kan sluk nie, kan hy verstik.
Henriette Lamprecht
Henriette Lamprecht – ’n Sewe maande oue babaseuntjie wie se slukderm nie met sy maag verbind is nie en voltydse sorg nodig het, moet dringend vandeesmaand vir ’n noodsaakli
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer