Vegter vir kunste sterf

Prof. Minette Mans het ‘n reusebydrae gelewer om die inheemse bevolking van Namibië se musiek aan ’n breë gehoor bekend te stel.
Henriette Lamprecht
Henriette Lamprecht – Sy het haar kleinkinders die reëndans in die tuin geleer, was lief vir reis en ander kulture, het ’n diepe integriteit en ’n duidelike siening van reg
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer