Vegtende Eagles geneutraliseer

Afghanistan se hoër gerekende krieketspan het gister die Namibiese opmars gestuit.
Andrew Poolman
Andrew Poolman – Die Namibiese Eagles se seggenskap op die verdere verwikkelinge in die Super-12-fase van die T20 Wêreldbeker het moontlik tot ’n einde gekom met gister se ned
...

Kommentaar

Republikein 2026-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer