Veels geluk, Namibië!
Twee jong Windhoekers, Desiree Gases en Brandon Hanekom, het in die gees van Namibië se 31ste "verjaardag" Sondag, trots hul maskers in die kleure van die landsvlag vertoon. Republikein wens sy lesers geseënde en veilige Onafhanklikheidsvieringe toe. Ons volgende uitgawe verskyn Dinsdag. Foto Tanja Bause


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie