Vanjaar reeds 63 malariasterftes
Me. Juliet Kavetuna, adjunkminister van gesondheid en maatskaplike dienste, het vanjaar se malariaprentjie geskets.
Estelle de Bruyn - Sedert die begin van die jaar is altesaam 63 mense reeds aan malaria dood en 38 243 gevalle is in die 14 streke van die land aangemeld. Dit is 'n afname van 51%
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie