VANDAG OP KLETSKOMPAS
Elke weeksdag regstreeks op Facebook tussen 10:00 en 11:00
• Vandag se voorblaaie
• Ons gesels met mnr. Heinrich Mihe Gaomab II, voormalige uitvoerende direkteur van die Afrika-ontwikkelingsbank, oor die vasteland se planne vir ekonomiese integrasie.
• Republikein se Bruidspaar van die Jaar vir 2019, Clyde en Nastasja Besser, gesels met Gerine Hoff oor hulle ervaring as wenners en hoekom hulle meen paartjies moet vir die kompetisie inskryf.
Nota: Kletskompas word vanaf 3 Februarie om 11:00 uitgesaai.
Met wie wil jy hê moet ons in 2020 gesels? Stuur jou voorstelle na [email protected].

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie