VANDAG OP KLETSKOMPAS
VANDAG OP KLETSKOMPAS

VANDAG OP KLETSKOMPAS

Dani Booysen
Elke weeksdag regstreeks op Facebook tussen 10:00 en 11:00

• Vandag se voorblaaie

• Onderhoud: Ons gesels met me. Anne-Marie Nitschke oor die herdenking van Wêreldvigsdag en hoe Namibië op die front vaar

Kletskompas saai vanaf Vrydag 6 Desember vanaf die kus uit. Deel jou kletsidees met [email protected].

Kommentaar

Republikein 2025-05-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer