VANDAG OP KLETSKOMPAS
Elke weeksdag regstreeks op Facebook tussen 10:00 en 11:00
• Vandag se voorblaaie
• Verkiesings 2019: Swanu deel hul boodskap
• Die naweek se sportuitslae
Namibia Media Holdings plaas vandag ook die volgende video in ‘n reeks van onderhoude met vanjaar se kandidate vir die presidensiële verkiesing wat daartoe ingestem het. Vandag is mnr. McHenry Venaani aan die beurt. Sien op ons FB-blad ook ‘n onderhoud met dr. Panduleni Itula.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie